Boek 1: Beplan jou tuin
OUTEUR: Reg Botha
INHOUD: 48 pages
FORMAT: 148mm x 210mm. Sagte band in volkleur.
PRYS: R70
'n Swak beplande tuin en 'n gefrustreerde, ongelukkige tuinier is nogal sinoniem, want op die ou ent lyk die tuin alles behalwe soos die foto's in tydskrifte of die prentjies wat ek in my kop het.
Dit is juis aan die beplanning van die tuin waaraan 'Beplanning van jou tuin' in tien maklike stappe aandag skenk - hoe moet ek my tuin beplan, die nuwe tuin sowel as die ou oorgroeide tuin wat my so frustreer. Lekker lees en geniet die idees.
Kliek hier om te Bestel.
<<< Terug na Boeke
|
 |