Boek 4: Kies Plante vir jou tuin
OUTEUR: Reg Botha
INHOUD: 48 pages
FORMAT: 148mm x 210mm. Sagte band in volkleur.
PRYS:R70
Ons besoek die kwekery, en dan waar begin ons en wat gaan ons koop. Lees gerus 'Kies plante vir jou tuin' waar elk van groepe plante soos meerjariges, saailinge, bome, grondbedekkers, rankers, sukkulente en struike bespreek word wat elke tuin gaan verfraai.
Die plantgroepe is verder ingedeel in vyf streke van ons mooi land wat vir elke tuinier die gemoedsrus gaan gee van wat geplant kan word waar ek ookal woon. Vat gerus die boek saam kwekery toe wat ons aankope sinvol behoort te maak vir die pragtige tuin wat jy reeds het.
Kliek hier om te Bestel.
<<< Terug na Boeke
|
 |