Boek 2: Kom ons maak nou tuin
OUTEUR: Reg Botha
INHOUD: 48 pages
FORMAT: 148mm x 210mm. Sagte band in volkleur.
PRYS: R70
Die tuin is nou beplan en moet nou gemaak word. Hoe gaan ons die tuin aanmekaar sit? Weereens word die tuinier in 'Kom ons maak tuin' in tien stappe gelei om van tuinmaak n plesier te maak.
Hoe gaan ek die plaveisel lê, hoe gaan ek die tuin onderhou, water gee en wat van al die goggas in die tuin - gebruik die boek eerder as n handleiding om vir jou daardie tuin te skep wat jy so graag wil geniet.
Kliek hier om te Bestel.
<<< Terug na Boeke
|
 |