Boek 6: Skadelike Insekte en siektes in jou tuin
OUTEUR: Reg Botha
INHOUD: 48 pages
FORMAT: 148mm x 210mm. Sagte band in volkleur.
PRYS:R70
Sommige insekte is welkome besoekers in jou tuin, maar die skadelikes kom ook ongenooid. Daarby betrap die swamme jou ook onverhoeds en, ai, die ewige onkruid!
Hoe nou gemaak, want 'n verantwoordelike tuinier dien nie sommer lukraak insek- en plaagdoders op groot skaal toe nie? Wat van die res van jou tuin? Gelukkig is daar vir elke tuinier 'n oplossing in 'Skadelike insekte en siektes in jou tuin'.
Kliek hier om te Bestel.
<<< Terug na Boeke |
 |