Boek 5: Voeding vir jou tuin
OUTEUR: Reg Botha
INHOUD: 48 pages
FORMAT: 148mm x 210mm, Sagte band in volkleur.
PRYS: R70
Voedsame grond is die basis waarsonder geen tuinier sukses kan behaal nie. Die tuinier moet die samestelling van tuingrond verstaan en weet hoe en wanneer om kompos, organiese en anorganiese voeding toe te dien.
Daarna moet die kwaliteit bestuur en beskerm word om te voorkom dat die kosbare grond uitgeput word. 'Voeding vir jou tuin' kan sorg vir 'n pragtige tuin - natuurlik nie sonder jou as entoesiastiese tuinier nie!
Kliek hier om te Bestel.
<<< Terug na Boeke
|
 |